13 Julie 2017. Donderdag.
Zané en Pieter neem die 09:00 bus na Athene. Op
pad terug van die busstasie gaan ek weer LIDL toe vir nog proviand. Terug op ’n
dodelik warm boot is dit verder skrop en polish.
| Swaar gelaai |
| Trek skoene aan |
| Wag vir bus |
Koebaai julle!
No comments:
Post a Comment