Vandag voel Provence soos Parys - yskoud, winderig en reënerig. Ons besoek Apt se mark.
| Dis aspersietyd in Provence |
Saignon is 'n verlate, afgeleë, baie interessante dorpie met 'n mooi uitsig.
| Uitsig van Saignon |
| Uitsig van Saignon |
Laat vanmiddag, na die reën het ons gaan stap, vanaf 17.45 tot 20.15.
| Sonskyn op Bonnieux |
Aandete was heerlik.
| Rooiwyn, olywe, vars baguette en gebraaide hoender |