Monday, November 27, 2023

Elize en Martie. Dansfees

7 en 8 Julie 2023

As daar 'n fees is, is ek daar. En Elize en Martie ook. Hierdie jaar is die jaarlikse dansfees op Skopelos en omtrent 700 dansers neem deel. Hulle kom vanoor die hele Griekeland. 


Elke aand sit ons op die harde ongemaklike sement pawiljoen. En ons verkyk ons aan die verskillende streke se tradisionele klere. Wel, ek moet sê, ons het dit geniet.


























No comments:

Post a Comment