![]() |
Kaş Marina tot Yesilköy |
![]() |
Yesilköy tot Gemiler |
Ons is nou besig om aan die einde van Yvon en Louise se kuier te kom. Dis nou net na Yeşilköy, naby Kalkan, 14.4 myl waar ons anker.
Kalkan |
Daarna na Gemiler, 29.7 myl. Hier is mos die sewe kape wat baie moeilik kan wees. Weereens was die kape goed vir ons en na 'n tweede probeerslag is ons vas by Gemiler. So vol het ons nog nooit die ankerplek beleef nie.
Indrukwekkende sonsopkoms |
Vol seile |
Kaap 5, 6 en 7 (van wes tot oos) |
Kaap 1 en 2 |
Dolfyn |
Oorvol Gemiler ankerplek |
No comments:
Post a Comment