30 Junie tot 2 Julie 2014.
Dele van Athene is oeroud. Die geskiedenis kom van die Bybelse tyd af. Ons stap en kyk na al die ou goed. Ek wens net daar was meer goed wat heel is.
Hier volg 'n fotobeeld van antieke Athene.
Hadrian's Arch |
Temple of Olypian Zeus |
Kerk |
Temple of Hephaestus |
Changing of the guards |
Opskop |
Ek en my lyfwag |
Akropolis - Herodium |
Akropolis - Temple of Athens |
Akropolis - Temple of Athens |
Akropolis - Parthenon |
Uitsig oor die stad |
Mandjiewinkel |
Vleismark |
Vismark - Salmon |
Olywe te kies en te keur |
Skatte vir Leon en Dirk |
Nog skatte vir Leon |
Sjoe maar dis mooie jongmanne die"guards" Dit lyk lekker ,die skattewinkel .Ek sal daar kan snuffel vir ure.Geniet!!!!!Esther
ReplyDeleteHi. Dit is mooie jongmanne. As jy van snuffel hou, dan is daardie winkel vir jou.
DeleteBaie fyn aanvoeling Marietjie. Glo my, ons was daar...
ReplyDeleteHi.
ReplyDeleteJy sal regtig vir jou 'n vragskip moet kry vir al die goed wat jy wil he.