7 Junie 2014. Saterdag.
 |
Maja lê rustig |
Ons ontwaak asof gister glad nie gebeur het nie. Dis rustig en kalm. Gus lê en ons is ook rustig.
 |
Oggend in Efemia |
Vandag is nog 'n dag in Efemia, van sommer net niks doen. Ek sien nou eers hoe mooi is dit hier as Gus nie alles verwaai nie. Dis 'n regte vakansierige dorpie met mooi uitsigte.
 |
Uitsig oor baai |
Ons stap en die manne swem in die mooi water. Net niks doen en niks doen. Leon en Dirk gaan stap weer en kom terug met baie pakkies. Hulle tyd raak min.
 |
Sit en staar |
 |
Klippiestrand |
Ek het eintlik niks om te sê nie. Ek vra by die manne raad wat om te skryf, maar hulle praat net snert.
Halo!
ReplyDeleteAg, jy hoef nie te praat nie. Vandag is mos n dag van niksdoen. En soms is mens se wese net stil.
Geniet die rustigheid saam met almal daar.
xxxE
Hi. Ons het vreeslik lekker geniksdoen.
ReplyDelete