Wednesday, April 24, 2013

Au Revoir Frankryk

Vandag is ons laaste dag in Provence. Rustige dag. Ek gaan vandag na die pous, van vergange se dae, se blyplek kyk. Die Palais Des Papes is groot en indrukwekkend. 
Drakekop hoog op die Paleis


Archie is nie lus nie, so hy gaan sy eie gang na die hangende tuine van Avignon. 
Hallesmark met sy vertikale tuin




Ons was rustig en het op die pleine en strate rondgedwaal.

Een van die baie straatkafees

Bulle!!!

"Merry-go-round"

Môre gaan ons met die trein Parys toe. Vrydag vlieg ons Kroasië toe. Ons sien baie daarna uit om vir Bushy en Grietjie te sien. Hulle kom van Suid-Afrika om saam met ons die nooiensvaart van Maja  te beleef.

Dan word ek die Seilende Sigeuner.














1 comment:

  1. haai julle twee reisende sigeuners! ek geniet jou fotos en kommentaar baie. julle sien die mooistse dorpies en uitsigte. frankryk is darem maar pragtig! van parys tot in die platteland. en monaco is waarlik n stad van beton. eks bly julle kon die rooi karretjie veilig teruggee.. nou wag n nuwe avontuur. kan nie wag om die nuwe blogs te sien nie. eks veral geinteresseerd in die boot. wonder hoekom... geniet julle nooiensvaart, dit gaan baie spesiaal wees. stuur groete vir Arch. liefde Elize

    ReplyDelete