Friday, March 22, 2013

Statistiek


Ek is nou deel van die statistiek. Werkloos! Het mos bedank. Archie, my onlangse eggenoot, gaan op pensioen. Hy het dit in sy kop gekry om te gaan seil. Ja, seil met 'n seiljag, op die see! Hy is die skipper en ek is die matroos. Ek sal nou moet leer vloek en suip.

1 comment:

  1. Hi Krieks

    ...nou ja, werkloos kon soveel erger gewees het, jou gelukkige vis...wel, onder nuwe skipperskap.

    Dit klink na 'n fees, jy is baie bevoorreg.

    ook, ek stel voor jy beging met klein woordjies en goeie rooi wyn.

    bly om te sien die comment ding werk nou reg

    groete aan die ARK

    ReplyDelete